Jongste Huisgenoot Jongste Tempo

Kom kuier by die Huisgenoot Musiekwa

kalahari.net
Praat saam

Soutmansland Tema

  • Cake

  • Lize Beekman: Cake
    Mens sou dink die see is vol genoeg
    En die wêreld oud en die mense moeg
    Want die haan het gekraai – ons het mekaar verraai
    So skraap die sout weer op ‘n hoop
    Want die winde gaan draai

    KOOR
    En ons doen wat ons moet doen
    Dit kan nie anders nie – dis hoe ons met die tyd versoen
    Ons doen wat ons moet doen
    Akkers skraap en sout van die aarde raak

    ‘n Enk’le dag kan by ‘n leeftyd gaan draai
    En die rugsak laai wat ons saam met ons dra
    Op die soutpan se ooptes kan ons ook verdwaal
    Ma’ hou die vrees verby, want die waarheid maak vry

    KOOR
    En ons doen wat ons moet doen
    Dit kan nie anders nie – dis hoe ons met die tyd versoen
    Ons doen wat ons moet doen
    Akkers skraap en sout van die aarde raak

 
 
Ontwerp en Ontwikkel deur SiConsulting